Lourindi Nel verduidelik hoe noodsaaklik dit is om altyd in jou kind se span te wees.
Lees meerToekomsVenster: Mag die Heilige Gees orde bring
Mag die Heilige Gees ook in hierdie tyd orde bring in ons bestaan.
Vyf minute finansies: Almal baat by beplanning
Maroela Media het hande met Paul Roux van FinMeUp gevat vir ʼn opwindende nuwe podsendingreeks.
Oor almal wat uitgesluit word
Een van die eerste hoë profiel mense wat kritiek teen die inisiatief uitgespreek het, was Christo van der Rheede – ʼn “bruinman” wat al diep spore in “Afrikaner”-instansies getrap het soos AgriSA en die Afrikaanse Handelsinstituut.
ToekomsVenster: Die Gees kom woon in ons
Jesus se volgelinge word nie as weeskinders agtergelaat nie. Die Gees wat altyd by ons bly, kom neem sy intrek in elke gelowige.
Wiele2Wiele ry met mondige, opgeknapte Picanto
In hierdie week se episode van Wiele2Wiele – die Kia Picanto-buksie is mondig en opgeknap. Die span spandeer ook tyd met die GWM Tank 300 en raak opgewonde oor ’n warm luikrug – die Renault Megane RS 300 Trophy.
ToekomsVenster: Die Heilige Gees wek lewe
Ek glo in die Heilige Gees.
ToekomsVenster: Die Heilige Gees teenoor ons eie gewete
Die gewete hou ʼn mens by die “ek, ellendige mens”-gedeelte van Paulus se klag, maar die Heilige Gees bring ons by “maar ek dank God in Christus Jesus”.
Eerste Afrikaanse podsendingfliek kyk na verlies, lewenseisoene
“Dit is nie waaroor “Reisigers” gaan nie, maar die verlies van my broer het my laat reflekteer. Dit was die saadjie wat geplant is wat tot die storie gelei het.”
ToekomsVenster: Goddelike Drie-eenheid van Vader, Seun en Heilige Gees
Drie persone, maar een Godheid, as jy wil, is misterieus, onverstaanbaar en merkwaardig.
Luister: Gehalteleierskap kan verpleging na ’n volgende vlak neem
Maroela Media het met prof. Siedine Coetzee van die NWU gesels oor die werk wat haar navorsingsleerstoel doen om verpleegpersoneel te bemagtig.
Luister: Nuwe wind waai vir Sonja se ‘Harlekyn’
“Dit maak my vreeslik opgewonde, en ek beskou dit as ʼn voorreg dat verskeie generasies nou my musiek kan ontdek óf herleef.”
ToekomsVenster: Christus is my hoop
Blydskap word nie deur omstandighede bepaal nie.
Resensie: Ripley kry nuwe lewe in ‘TV-meesterstuk’
ʼn Man bestudeer sy slagoffer en neem dan sy identiteit oor. Die reeks is in wit en swart gemaak om aan te sluit by die film noir-genre van ouds.
Luister: Plekname ʼn saak van erfenis, komvandaan
Waarom is die bewaring van plekname belangrik?
Chris Chameleon: Die misdaad van pornografie
As eerste mis-daad (so gespel, want ek onderskei hier tussen die wet en die waarde) noem ek dit wat vir my onlangs van groot belang geword het, met my toetrede tot enorme, dog eksklusiewe kliek van ouerskap.
Gesonde gesinne: Hoe lyk ’n gesin wat vreesgedrewe is?
Lourindi Nel verduidelik wat gebeur in ʼn kind se gedagtes wanneer ons herhaaldelik ons ouerlike magsposisie gebruik om dissiplinêre doelwitte te behaal.
ToekomsVenster: Die lewe is ’n spel
Jy, ek, ons speel vandag. Moet jouself nie te veel bejammer as jy met die harde werklikheid kennis maak nie. Dis gou vergete. Die spel is heerlik, betekenisvol en lewensverrykend.
Wiele2Wiele: Nuwe Kia Seltos, BMW X2 bekend gestel
Dit was ‘n besige week vir Wiele2Wiele – die nuwe Kia Seltos is bekendgestel, asook die splinternuwe BMW X2.
ToekomsVenster: Kom bid saam
Wat ek kán doen is om vandag te bid vir elkeen wat tot die dood toe moedeloos en beproef is.