Lourindi Nel verduidelik hoe noodsaaklik dit is om altyd in jou kind se span te wees.
Lees meerMaroela Media in aksie by Simola-heuwelren
Die heuwelren bied ʼn groot verskeidenheid klasse en aksie – van klassieke motors Vrydag tot die vuurvretende heuwel-monsters, met meer as 2 000 perdekrag, wat Saterdag en Sondag jaag om as koning van die heuwel gekroon te word.
Kirstenbosch oop, bergroetes bly gesluit
Dit smeul plek-plek steeds op Tafelberg en talle roetes bly gesluit.
Konflik voor kinders – ja of nee?
Behoort ouers voor hulle kinders te werk aan hulle verskille of is ouma en oupa se styl van styf-styf na die kamer verdwyn en in fluister-stemme kwaad word vir mekaar ʼn beter opsie?
Groot goed op pad vir Stellantis!
Stellantis het onlangs vir ons sy produkaanbieding gewys, asook toekomstige modelle wat eersdaags hul weg na Suid-Afrika sal vind.
Wiele2Wiele ry met mondige, opgeknapte Picanto
In hierdie week se episode van Wiele2Wiele – die Kia Picanto-buksie is mondig en opgeknap. Die span spandeer ook tyd met die GWM Tank 300 en raak opgewonde oor ’n warm luikrug – die Renault Megane RS 300 Trophy.
Gaan op jou knieë vir gesonder gesinne, vra Dameskring
“Ons glo ʼn gesin is een van die kosbaarste geskenke wat ʼn mens van God kan ontvang.”
Verswakte hondjie net betyds uit rommel gered
ʼn Groep werkers van die Stad Kaapstad het die ambulans voorgekeer nadat hulle by ʼn stortingsterrein aangekom en die hondjie daar aangetref het.
Kia Picanto – geen ouderdomsbeperking!
Deur Jeanette Kok-Kritzinger Die Kia Picanto is vanjaar mondig en baie van ons het ons eie Picanto-storie. Gary Scott, hoof- uitvoerende beampte van Kia Suid-Afrika,…
Die (ge)val van Hansie se tande
Die dorpie Prins Albert is deurweek met geskiedenis.
Skooldrag kán bekostigbaar wees
Hoewel die meeste leerders daarvan hou om ʼn eie stempel van identiteit op hulle kleredrag af te druk, kan die onderlinge kompetisie vir modieuse of duur klere vinnig tot konflik of jaloesie lei.
Verhuis jy binnekort? Help jou troeteldiere om hul voete te vind
Verhuising kom saam met talle onbekende gesigte, geluide en reuke wat ‘n troeteldier angstig kan maak.
Macky-die-hen se kekkel is terug
Vir iemand anders is dit dalk net nog ʼn hoender, maar vir Shalane Botha is Macaroni ʼn geliefde troeteldier. En Botha ontsien geen moeite nie om haar geveerde hennetjiekind in topkondisie te hou.
KI-tegnologie help renosters beveilig
Die soort gedrag wat deur algoritmes gemonitor word, sluit in gevegte, paring, geboortes en vrektes.
Ma pleit ná RSV-diagnose: ‘Hou siek kinders tuis’
“Ek sal nooit weer net ‘aanneem’ wanneer dit by siektes kom nie. Ons plaas mekaar se kinders in gevaar as ons speel met hulle gesondheid.”
Luister: Gehalteleierskap kan verpleging na ’n volgende vlak neem
Maroela Media het met prof. Siedine Coetzee van die NWU gesels oor die werk wat haar navorsingsleerstoel doen om verpleegpersoneel te bemagtig.
Klagte teen ChatGPT oor ‘onregstelbare foute’
Die maatskappy het al in die verlede toegegee hy kan nie verkeerde inligting regstel wat die program, wat van kunsmatige intelligensie (KI) gebruik maak, produseer nie.
Chery se nuwe pronkperd onthul
Tot dusver het die Tiggo 8 Pro Max-koper nêrens gehad om heen te gaan as hy nóg groter, beter, luukser óf groener wou gaan nie.
Wat van die mense wat agterbly?
Die ontstellende statistiek dat bykans ʼn miljoen Suid-Afrikaners hul land verlaat het, vertel nie die volle verhaal nie. Agter elke datapunt skuil ʼn persoonlike verhaal.
Laerskool Elarduspark – jou legendariese reis begin hier
Vir meer as veertig jaar is Laerskool Elarduspark dié skool in die ooste van Pretoria wat groei bevorder, nuuskierigheid aanmoedig en ʼn passie vir leer kweek. Die skool bied ʼn uitsonderlike opvoedkundige ervaring wat leerders toerus vir ʼn leeftyd van sukses.