Wat gebeur in jou omgewing? Omgekeerde asblikke, fabrieke wat hul afvoer in die rivier laat vloei, ʼn polisieman wat in sy kar sit en slaap... Jy is Maroela Media se joernalis in jou omgewing. Laai foto’s, berigte en video’s oor nuuswaardighede wat in jou omgewing aan’t gebeur is, en dui dit op die landkaart aan. Hier kan jy nuus lees wat jy nêrens anders gaan sien nie, en onthou om kommentaar te lewer oor ander se ooggetuie-brokkies.

Voorvalle (soos op die kaart aangedui, chronologies gelys)
TITEL Plek Datum
Kapok op Rustverwacht Rustverwacht, Utrecht, KZN Jul 26 2011
Maansverduistering volkome sigbaar in Suid-Afrika Moreletapark, Pretoria Jun 15 2011
Strate vuil weens staking President straat 17, Baberton Jun 8 2011
Wys Meer
Amptelike & algemene nuus
TITEL Bron Datum
Wys Meer